Die raad het nuwe bestuurslede gekies.
Desmond Speelman is as voorsitter gekies en Amanda Stripp as visie-voorsitter.
Sunette Marais is die tesourier.
Sommige sportfederasies staan alreeds bekend as Eden Rolbal, Eden Netbal, Eden Fietsry ens.
Skolesport-ontwikkeling sal voortaan deur die federasies bygestaan word.

Die bestuur is (voor van links) Nicolette Pietersen, Desmond Speelman, Goliath Munro, Amanda Stripp en Abrie de Swardt.
Agter is Dave van der Walt, Barries Barnard, Sunette Marias, Reggy Dyssel, Vivien Langeveldt, Mzolisi Kota en Louw-Let Roux.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein-Karoo nuus'