KNYSNA NUUS - Bambino-kleuterskool op Knysna was op Woensdag 14 Februarie "hoe rooier hoe mooier" op Valentynsdag, en is met 'n spogtee gevier.
Prinsipaal Sonia Titus en haar span, Julia Moses, Nicole Ritzenberg, Millicent Mponogosche en Chantal de Goede, tesame met die kleintjies, was almal getooi in rooi vir die affêre.
'Ons bring jou die nuutste Knysna, Tuinroete nuus'