TUINROETE | KAROO NUUS - Die hoofseun van die Hoër Landbouskool Oakdale vir 2022, Kobus Janse van Rensburg, is gekeur om die gesogte Die Burger-jeugkonferensie by te woon.
Die konferensie vind van 13 tot 15 Desember plaas.
Kobus is 'n "boerseun" van Willowmore wat akademies hoë standaarde aan homself stel, maar ook bekend is vir sy liefde vir rugby en atletiek.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'