PLETTENBERGBAAI - Jong Plettenbergbaai-hengelaar, Christiaan Buchle het sy somerseisoen goed afgeskop toe hy bo-aan die onder-16 ranglys geëindig het na die eerste Eden Hengelassosiasie-kompetisie van die nuwe seisoen.
Eden Hengelassosiasie se eerste hengelkompetisie het Saterdag 28 September plaasgevind, en so die somerseisoen vir 2019 op 'n hoë noot begin.
Buchle, van Plet Hengelklub, was as die top onder-16 hengelaar gekrron met 11.56 punte.
'Ons bring jou die nuutste Plettenbergbaai, Tuinroete nuus'