Sponsored Content
SAKENUUS - Kennis geskied hiermee dat die nege-en-twintigste Algemene Jaarvergadering van die Suid-Westelike Distrikte Rugbyvoetbalunie sal plaasvind:
Saterdag, 26 November 2022 om 10:00, George Munisipliteit Konferensiesaal, York Straat, George.
Vir verdere navrae kontak:
Me V Manie Algemene Bestuurder
- veda@swdeagles.co.za of 044 050 0660
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'