TUINROETE HENGELNUUS - Die Eden-varswaterhengelunie het onlangs sy jaarlikse prysuitdeling gehou waar die hengelseisoen se uitblinkers vereer is.
Gert van der Merwe is aangewys as die hengelaar van die jaar.
Die ander groot presteerders was:
- Meesterwenner: Gerhard Pienaar;
- Junior wenner: Johnathan du Plessis;
- Beste vrouehengelaar: Adelle Conradie en
- Beste senior hengelaar: Gert van der Merwe.
- Die ligawenners is: 1. Labeo 2. Labeo B. 3. Kango A.
- Hengelaar van die jaar, Gert van der Merwe.
- Gert van der Merwe (links) saam met uniepresident, Piet Botha.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'