GYMNASTIEK NUUS - Eden-proewe is onlangs in George gehou waar hierdie ritmiese gimnaste gekwalifiseer het, hulle neem eerskomende naweek in Wynberg by die Wes-Kaap-kampioenskappe deel.
Vlak 3 Eden ritmiese gimnaste wat op 18 Junie in Wynberg aan die Wes-Kaap-kampioenskappe deel te neem is agter, van links is Megan Wray, Sabrina Zame, Zenyke Pienaar en Carli-Ann Strydom. Voor: Mia Ryan, Ché de Bruyn en Lee-Janke Pienaar.
Vlak 2 en3: Eden ritmiese gimnaste wat op 18 Junie in Wynberg aan Wes-Kaap-kampioenskappe deelneem is agter, van links: Megan Wray, Luané Cornish, Carli-Ann Strydom en Lené Koen. Voor: Angelique Kruger, Ché de Bruyn, Anriché Cronje en Mila van der Merwe.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'