Eden se medalje-oes:
600kg o.23: Goud en Silwer
540kg: Silwer
580kg: Goud
480kg o.23: Goud
720kg: Silwer en Brons
500kg o.23: Silwer
640kg: Goud en Brons
500kg: Silwer
Gemeng 600kg: Goud en Brons
Die span sien uit na hul volgende uitdaging wanneer Eden op 29 Augustus kragte sal meet teen die spanne van die Suid-Afrikaanse Polisie by die George skou. `n Ontwikkelingstoernooi, vir alle plaaswerkers, skole en nuwelinge in die sport, word ook in die vooruitsig gestel.
_75185.jpg)
_54697.jpg)