SUID-KAAP NUUS - Kansa is 90 jaar oud vanjaar en bied weer komende Saterdag, 27 Februarie die Kansa Shavathon aan by die meeste winkelkomplekse en markte in die Suid-Kaap.
Die publiek kan hulle ondersteuning wys deur deel te neem by die volgende plekke:
- Mosselbaai Mall
- Langeberg Mall
- Hartenbos Seefront
- De Dekke (Grootbrak)
- Garden Route Mall
- Checkers (St Georges Square – Paddagat)
- Eden Meander
- Outeniqua Family Market
Daar gaan ook ‘n muntleggingsgeleentheid by van die winkelkomplekse plaasvind en die publiek word dus genooi om al hulle kleingeld saam te bring en uit te pak.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'