KNYSNA NUUS - Knysna Primêr se graad 6’e het al te kunstig geraak met hul tegnologie-take.
Deel van die leerplan is om die kinders te leer van stroombane en deur dit fisies toe te pas, is dit makliker vir hulle om die konsep te verstaan.
Baie oulike idees, julle! Laerskool Knysna loop oor met talent.
Artikel: Verskaf
Ruan van den Berg
Joané Nel
Ewan Hildebrand
Carla Viljoen. Foto's: Verskaf
Ons bring jou die nuutste Knysna, Tuinroete nuus'