KNYSNA NUUS - Twee Laerskool Knysna leerders, Donay Muller en DeVilliers Lamprecht, het Saterdag 27 Julie aan die Eden Mini-Tennis Toernooi in George deelgeneem.
DeVilliers behaal 3de plek vir seuns O12 en 2de plek vir dubbels O12. Donay behaal 2de plek vir dogters O12.
Die skool wens hulle baie geluk.
'Ons bring jou die nuutste Knysna, Tuinroete nuus'