KNYSNA GIMNASTIEK NUUS - Gimnaste van Laerskool Knysna wat oefen by Knysna Gimnastiek Klub het deelgeneem aan die onglangse South Zone-kompetisie in Uitenhage en die skool baie trots gemaak.
Die volgende gimnaste het almal brons medalje behaal.
- Hermann Neumann (vlak 2)
- Jeanne Hindt (vlak 2)
- Lumay Neumann (vlak 2)
- Mikayla van Rooyen (vlak 2)
- Danica van Zyl (vlak 1)
- Tamzym Cooper (vlak 1)
- Olivia Maycock (vlak 2)
- Gilha ann Louw (vlak 1)
- Mark Lemke (vlak 2)
- Mikayla Swanepoel (vlak 2)
Dié Laerskool Knysna gimnaste van die Knysna Gimnastiek Klub het hul skool baie trots gemaak.
'Ons bring jou die nuutste Knysna, Tuinroete nuus'