Knysna-Plett Herald
Knysna-Plett Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
SA wyn pronk by Olimpiese Spele
05:00 (GMT+2), Fri, 10 August 2012
SA wyn pronk by Olimpiese Spele
'n Rosé van Stellerust Wynlandgoed, gemaak van Pinotage, Shiraz en Merlot wyne, is gekies as amptelike Olimpiese wyn en word nou voorgesit aan voorkeurgaste tydens die Olimpiese Spele.
NASIONALE NUUS - Suid-Afrika se grootste gesertifiseerde Fairtrade wynlandgoed, Stellenrust, se Chenin Blanc en 'n Rosé, gemaak van Pinotage, Shiraz en Merlot wyne, is gekies as amptelike Olimpiese wyn en word nou voorgesit aan voorkeurgaste tydens die Olimpiese Spele.

Hierdie keuse deur die Internasionale Olimpiese Komitee is 'n besondere eer vir Suid-Afrika en veral die Stellenrust wynlandgoed. Wyn, in 750ml en 180ml herwinbare PET botteltjies, word by alle eetplekke by die Olimpiese Spele in London te koop aangebied.

Die wyne vorm deel van die amptelike verskaffer, Bibendum, se aanbod.
Al die wyne is van die 2012 oesjaar.

Die rooiwyn, 'n Shiraz tempranillo, is van Brazilië, die gasheerland vir die volgende Spele.
Kirstie Papworth, die kommersiële direkteur van Bibendum, sê al die wyne is gekies met die voorkeurkoper van die spele voorop in gedagte. Sy beskryf die Rosé as ietwat soeter en vrugtiger, maar nie soet nie, en die Chenin Blanc as besonder vars.

WEN
Die Mossel Bay Advertiser het ses bottels van dié wyn om weg te gee.

Gaan vind 'n foto van die wyn op ons 'Mossel Bay Advertiser' Facebookblad, (https://www.facebook.com/#!/pages/Mossel-Bay-Advertiser/304612886231615) en skryf vir ons 'n boodskappie onder die foto (nerens anders!), met jou naam, van en kontaknommer.

Indien jy nog nie lid van ons blad is nie, soek net vir 'Mossel Bay Advertiser' in die soek-strokie op Facebook en sluit by ons aan!
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Southern Cape Business News
Asset allocation strategy the key to successful investing in volatile markets
Right to Repair Campaign aims to put consumers in control of maintenance decision-making
NMMU open days
EEAB's intern monitoring system is almost 'unworkable'
Market confidence is on the up, buying now could be the smartest move says Seeff
Search for SA’s supreme office professional
How to handle financial stress
NYDA welcomes R3 billion commitment for young entrepreneurs over next 5 years
Eco Atlas - support those who walk the talk
Open Day at NMMU
Archive
Latest News
Plettenberg Bay roads reopened
Huisbase: stel professionele huuragente aan
SACAU elects new board of directors
Asset allocation strategy the key to successful investing in volatile markets
'Flight for Birders' this week
How airbags work
Clean-up project at old age home
Why landlords need professional letting agents
Vertonings van 'Klaas se Plaas'
Breast cancer: 10 minutes can save your life
News Archive
Men
Women
Search
I'm a 42 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 40.
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 38.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a Knysna-Plett Herald
Twitter Facebook Digital Platforms