Ryklik versier!
13:04 (GMT+2), Tue, 31 July 2012
|
|
|
MOTOR NUUS - Hierdie Kewer se eienaar is beslis lief vir Oosterse versiering - die mosaïekvoorkoms herinner aan die laaste dae van die Bisantynse ryk - ryk en lekker!
Stuur gerus soortgelyke interessante foto's aan motoring@groupeditors.co.za.
As dit geskik vir publikasie is, sal ons dit gebruik!
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|