|
|
Sportlegendes word gesoek
10:07 (GMT+2), Fri, 20 July 2012
|
|
|
WES-KAAP NUUS - Die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport, in samewerking met die Wes-Kaapse Sportraad, vereer elke jaar sportpersone uit die provinsie wat 'n beduidende bydrae tot sport in die Wes-Kaap gelewer het en die soektog na legendes het reeds afgeskop.
Die kriteria wat geld is: persone wat 'n beduidende bydrae tot sport gemaak het; as ikone in hulle gemeenskappe beskou word; wat hulle alles vir sport gegee het; 'n rol gespeel het om sport voor 1992 te vorm en 'n leeftyd se diens aan sy/haar sportkode in die algemeen gegee het.
Genomineerdes moet ten minste 50 jaar en ouer wees en verkieslik al afgetree het.
Nominasies word reeds aangevra vir die volgende kategorieë, wat vanjaar op 14 Desember in Kirstenbosch tydens 'n prestige geleentheid toegeken gaan word: toutrek, skerm, skolesport, NSC (National Sport Council), SACOS (South African Council on Sport).
Vir meer inligting kan Dave van der Walt van die SWD-sportraad by 082 773 4901 gekontak word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Other
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 54 year old man looking to meet women between the ages of 32 and 45.
I'm a 38 year old man looking to meet women between the ages of 28 and 45.
I'm a 30 year old woman looking to meet men between the ages of 25 and 35.
I'm a 35 year old woman looking to meet men between the ages of 31 and 45.
|
|
|
|
|
|
|