|
|
Aanvallige nuwe Hyundai i30 maak sy debuut
09:07 (GMT+2), Tue, 17 July 2012
|
|
|
|
|
|
|
Die i30 het dinamiese ontwerplyne wat sorg vir ‘n interessante en sportiewe voorkoms. Foto verskaf
|
MOTOR NUUS - Die nuwe generasie i30 van Hyundai Motor Company het al met die internasionale bekendstelling by Frankfurt se motorskou in September verlede jaar die oog getrek.
Die i30, van Koreaanse afkoms, is 'n baie mooi luikrug wat wéér wys hoekom ander motorvervaardigers nie op hul louere kan rus omdat hulle tradisioneel meer status of lojaliteit geniet nie.
Tydens die bekendstellingsrit saam met 'n kollega het ons lank gepraat oor hoeveel motors in hul onderskeie klasse byna kwaliteit-gelykheid bereik het.
Ons het saamgestem dat nuwe kopers in swaarder ekonomiese tye skerper oplet na wat hulle in 'n motor kry en volgens waarde vir geld die finale besluit neem. Sou hulle gelukkig wees met die nuwe handelsmerk, beweeg hulle waarskynlik later glad nie terug na die oorspronklike nie.
En hier is die groot nuus: Hyundai was vir twee jaar agtermekaar die motor waaraan eienaars die lojaalste is volgens Brand Keys se vyf-tiende lojaliteitsindeks.
Lees meer in hierdie week se uitgawe van die Suid-Kaap Motorgids.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Southern Cape Motoring
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 21 and 48.
I'm a 45 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 50 year old woman looking to meet men between the ages of 45 and 55.
I'm a 29 year old woman looking to meet men between the ages of 28 and 35.
|
|
|
|
|
|
|