|
|
Hengelaars span kroon oor groot seisoen
10:08 (GMT+2), Wed, 11 July 2012
|
|
|
|
|
|
|
Marina Fuchs die top dames hengelaar.
|
SUID-KAAP NUUS - Met verskeie hengelaars wat in nasionale spanne ingesluit is, het die Suid-Kaap Kushengelvereniging 'n groot seisoen met die jaarlikse prysuitdeling afgesluit.
Die top persteerders is met trofeë en toekenning vereer en die president van die vereniging, Johann Strauss het die suksesvolle hengelaars lof toegeswaai vir hul prestasies.
Verskeie plaaslike hengelaars is gekies om nasionale spanne te verteenwoordig en dit sluit ook vroulike hengelaars in.
Stefan Oosthuizen en Jurgen Olivier is in die SASAA President o.16-span ingesluit na hul suksesvolle deelname aan die junior o.16 nasionale toernooi.
Ruaan Westraad is in die o.21-span opgeneem wat aan die Guss Collner-toernooi gaan deelneem terwyl Hendrico Lesch as spanbestuurder ingesluit is.
Elzaan Cronjé is in die Protea-span ingesluit wat in die wêreldkampioenskappe in Holland gaan kompeteer terwyl René Pautz, Mariena Fuchs en Lena Middleton die Presidents Damesspan in die Guss Collner-toernooi gaan verteenwoordig.
Leon van wyk, Gabriel Slabbert en G Crause is in die SA Ontwikkelingspan ingesluit terwyl Tony Harding die nasionale span vir meester hengelaars en Johann Strauss en Hennie Kleyn die SA grootmeesterspan gehaal het.
Steve Denny is in die Protea-span ingesluit wat teen Namibië gaan hengel met André Nel wat as spanbestuurder ingesluit is.
Mike Pautz en Hendrico Lesch is na die proewe uitgenooi ten einde 'n nasionale hengelspan saam te stel met Pautz wat in die span ingesluit is wat teen Holland gaan hengel.
Steve Denny is as die senior sportman van die jaar aangewys en Elzaan Cronjé sportvrou van die jaar.
Sien nog foto's hier.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Water Sports
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 58 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 55.
I'm a 33 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 33.
I'm a 27 year old woman looking to meet men between the ages of 30 and 43.
I'm a 30 year old woman looking to meet men and women between the ages of 30 and 50.
|
|
|
|
|
|
|