Knysna-Plett Herald
Knysna-Plett Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Wes-Kaap doen dit weer
07:00 (GMT+2), Fri, 22 June 2012
Wes-Kaap doen dit weer
Lt.kol. CP Geldenhuys van die Wes-Kaap het in die hoogspring deelgeneem in die 50-54 jaar kategorie en `n nuwe rekord opgestel. Foto: Lt. Kol. V.G. Naidoo.
WES-KAAP NUUS - Die Wes-Kaap het hul segetog voorgesit by die onlangse polisie atletiekbyeenkoms wat op Oudtshoorn gehou is. In die spankompetisie het hulle vir die sesde jaar agtereenvolgens die algehele eerste plek behaal met Gauteng in die tweede plek en hoofkantoor in die derde plek.

Die geesbeker is aan die Oos-Kaapse span oorhandig.

Die beste mansveldatleet was kol. Frost van hoofkantoor.

Die beste vroueveld-atleet was adj. Schoonbee van die Wes-Kaap. Die beste vrouebaanatleet was lt.kol. R Stander van die Wes-Kaap en die beste man, J Lebese van Gauteng.

Die beste gestremde mansatleet was M de Villiers Jordaan van Wes-Kaap. Die beste vrou, R Uys, ook van die Wes-Kaap.

Die gestremde atleet wat die meeste vordering getoon het was MJ Moshupje van die Wes-Kaap.

Die beste manslandloopatleet was E Nombande van die Oos-Kaap en die vrou, K Mogadi van die Vrystaat.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Other News
RE-CM Knysna: Entries close on Friday
Family forest hikes
New cross-country trail
Rooiberg Midwinter trailrun challenge
Jaglisensies nou beskikbaar
From lagoon to lagoon and in it too
York and Holy Cross leading SANESA series
Over 280 participants at Two Lagoons
Rooiheuwels pret dié naweek
7de Redstone sorg vir grootvermaak
Archive
Latest Sport
Silver for Southern Cape Tuna Anglers
RE-CM Knysna: Entries close on Friday
Drie medaljes vir SWD
5th Annual Ross Taylor Surf Contest
Toring-tot-toring-gedenkwedloop
Goeie weer vir tennisveterane
Family forest hikes
New cross-country trail
Rooiberg Midwinter trailrun challenge
Juniors hone skills for international sailing
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 44 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 45.
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 31 and 41.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a Knysna-Plett Herald
Twitter Facebook Digital Platforms