|
|
Varke los in Queenstraat
16:00 (GMT+2), Tue, 24 April 2012
|
|
|
|
|
|
|
Lede van Knysna se polisie en ander helpers het vanoggend vier varke in Springstraat gevang.
|
KNYSNA NUUSFLITS - Daar is min dinge wat 'n mens so moedeloos kan maak soos om 'n vark te probeer vang!
Lede van Knysna se polisie en ander helpers het vanoggend behoorlik bontgestaan, gekeer, gejaag en pad-op en -af gehardloop aan die bopunt van Queenstraat om agt varke te probeer aankeer!
Die polisie het darem daarin geslaag om vier van die agt te vang en dié is na die polisieskut geneem - die ander vier varke het in 'n digte bos in iemand se tuin in verdwyn.
Dit is onseker waar die varke vandaan kom, maar moontlik het hulle uit die informele woonbuurt pad gevat dorp toe.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 48 year old man looking to meet women between the ages of 34 and 46.
I'm a 46 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 60.
I'm a 25 year old woman looking to meet men between the ages of 28 and 35.
I'm a 39 year old woman looking to meet men between the ages of 38 and 41.
|
|
|
|
|
|
|