SWD Klubrugby: Progress vs Silver Stars

Progress het Saterdagmiddag sy posisie verstewig op die punteleer in die SWD Premierliga met sy oorwinning van 20-5 oor Silver Stars op die Rosemoor-sportterrein. Die groot skare mense is getrakteer op aanskoulike hardlooprugby deur beide spanne.

Foto's: Anton Gericke

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Knysna-Plett Herald