Nuwe hoop na Bridgton se oorwinning

Bridgton-rugbyklub het op hul tuisveld Oudtshoorniete nuwe hoop gegee vir die seisoen wat voorlê, toe hul eerste span Groot-Brakrivier Saterdag met 27-13 afgeransel het.

Foto's: Christo Vermaak

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Knysna-Plett Herald