Ovaalbaanwedrenne kook weer!

Verlede Saterdag is die eerste been van die nasionale kwalifiseringsrondtes vir ovaalbaanrenne op George aangebied. Hier moes die renjaers aan al die bene deelneem om te kwalifiseer om aan die SA Kampioenskappe later vanjaar deel te neem. Sowat 40 motors was in 7 sewe klasse ingeskryf. Sommer in al die klasse was daar hope aksie soos die toeskouers gehoop het.

Foto's: François Germishuys

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Knysna-Plett Herald