Suid-Kaap Jagters help jongspan goeie keuses maak

Daar is ‘n bekende spreekwoord wat lui... "buig die boompie solank hy jonk is". Hierdie waarheid word ingebou tydens aanbieding van die jaarlikse veldskool van die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging (SJB) wat weer verlede naweek plaasgevind het op ‘n plaas in die Mosselbaai-omgewing.

Foto's: Verskaf

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Knysna-Plett Herald