Interstreek toutrekbyeenkoms op Oudtshoorn

Toutrekspanne van die Hoër Landbouskool Oakdale het weereens hul krag en hoë peil van voorbereiding tydens die interstreek toutrekbyeenkoms, wat 11 Maart op Oudtshoorn aangebied is, ten toon gestel.

Foto's: Verskaf

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Knysna-Plett Herald