Translate to: 

Oppiestoep

Hannes Visser Behalwe vir die ooglopende waarheid dat ek ‘n man is, grys geword het en gewig moet verloor, is daar seker ‘n hele kas vol feite wat baie mense nie van my weet nie.

Van die goed wat ek al probeer het was onder andere om ‘n KFC te bestuur (totaal sonder sukses), ek was twee keer op verskillende dorpe ‘n skoolhoof vir onderskeidelik 4 en 6 jaar ( dosyne mense wat in my klasse was loop steeds met onverwerkte trauma rond), verskeie boerbokke en rondloper varke is weens my bestuursvernuf in die hartjie van die Transkei die ewigheid ingehelp tydens my omswerwinge met ‘n bakkie om versekering te verkoop, ek was al ‘n kroegman, eiendomsagent, sekerheidswag (maar dit was baie lank terug toe rowers mens nog gebel het om te laat weet hulle gaan toeslaan) en die eienaar van twee besighede.

Tussen dit alles loop egter ‘n goue draad van skryf en kuns waarmee ek my besig hou vandat ek kan onthou. Ek het darem ook in die proses daarin geslaag om ‘n wonderlike vrou en twee great kinders onder my vlerk in te krap, en op hulle is ek baie trots.

Wat ek skryf lees elkeen tot sy eie voor- of nadeel, die leser besluit.

*Hannes Visser woon op Oudtshoorn in die Klein-Karoo en is die redakteur van die Oudtshoorn Courant.

 
BlackBerryholic
12:40 (GMT+2), Tue, 17 January 2017
Die mees traumatiese ervaring waaraan ek myself van tyd tot tyd moet blootstel is om n nuwe foon te kry.  Al die jare het ek 'n wonderlike verhouding met fone met knoppies opgebou en onlangs moes ek finaal my getroue ou BlackBerry groet vir 'n nuwe ding met 'n plat swart gesig, 2 keer groter...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Die mite van Kersfees
11:36 (GMT+2), Wed, 21 December 2016
Hierdie tyd van die jaar gebeur dinge baie vinnig. Dit is asof almal tot op die laaste minuut van die laaste dag voor die vakansie wag om alles af te handel. Almal stroom iewers heen. Die wat tuis is val in die stroom inkopiesentrums toe, die wat by die sentrums is stroom in gange langs en weer uit...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Verwarrend?
07:42 (GMT+2), Thu, 15 December 2016
Kalenderdag - Donderdag 15 Desember 2016, MAAR... Hierdie week werk so: Hy het op 'n Dinsdag begin, want vandag is vir my Vrydag, omdat ons koerant vandag uitkom en hy kom mos Vrydae uit, maar môre is eintlik Vrydag, maar ons werk nie, want dis 'n vakansiedag so môre is eintlik 'n...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Strange era
07:18 (GMT+2), Tue, 13 December 2016
We live in a strange era where anyone can give himself any title, or receive any title simply because it sounds important. The scary part is that people seem to simply accept it without question or verification and are even impressed by it.  Just for the heck of it I went onto a few websites...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Soms lê die storie op 'n ander plek
15:07 (GMT+2), Wed, 07 December 2016
Die mooi of die hartseer van 'n storie lê dikwels in die alledaagse dinge wat om ons plaasvind en ongesiens verbygaan. Verlede week was daar 'n brand in 'n informele nedersetting, maar die inwoners kon daarin slaag om die vlamme met emmers en tuinslange te blus voordat die hele...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Five-year-old Saroo gets lost on a train and is taken thousands of...
Looking for any way to get away from the life and town he was born into,...
A koala named Buster Moon has one final chance to restore his theater to...
When Callum Lynch explores the memories of his ancestor Aguilar and gains...
Wanneer die begroting vir Romeo & Juliet gesny word vir opgraderings...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Water in Knysna is now restricted. Gardens may not be watered and carwash businesses have even been given a deadline to use recycled water. We want our readers to share unique water saving tips with us by emailing elaine@groupeditors.co.za.
I am really trying and inventing new ways of preserving water
Knysna-Plett Herald 88%
I have looked at www.knysna.gov/be-water-wise for tips to save water
Knysna-Plett Herald 0%
I report those breaking water restriction laws to 044 302 6331
Knysna-Plett Herald 12%
Men
Women
Search
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 24 and 39.
I'm a 42 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 44.