Translate to: 

Prontuit

Louise Mouton Ek skryf reeds die afgelope 13 jaar vir Suid-Kaap FORUM en my werk is 'n absolute passie wat ek daagliks uitleef - dit is ook 'n ‘blessing’ om te kan doen waarvoor ek werklik omgee, waarvoor ek ‘n talent het en lief is.

Ek is gebore op Nelspruit byna 44 jaar gelede, maar is reeds die afgelope 26 jaar woonagtig op Stilbaai en lê dié gemeenskap baie na aan my hart. Ek is lief vir lees (ek is 'n selferkende bibliofiel), skryf, inkleur, fotografie, films, argitektuur, reis, ander kulture en cuisine, stap, die natuur en om daagliks Ubuntu uit te leef - deernis, vriendelikheid en mededeelsaamheid is vir my baie belangrik.

Ek stel belang in politiek en regeringsake, maar ook in sake van belang soos dié blog waar ek reguit kan gesels oor sake wat soms onder die mat gevee word.

Ek is 'n honde-mamma vir twee Jack Russels, Lucy en Oscar en die bederfste worshond in die land - Amber.

Ek praat vlot Nederlands, is versot op orgidieë, tulpe en lelies en natuurlik, ons plaaslike fynbos.
Om waarlik te vergewe
11:38 (GMT+2), Wed, 26 April 2017
Bewustheid, vriendelikheid en egte omgee vir jou medemens is skaars, veral in hedendaagse tye waar haat, persoonlike griewe en bewuste seermaak so maklik 'n mens se bestaan kan oorskadu. Dit is nie aldag maklik om in vandag se samelewing bloot 'n goeie mens te wees nie - soms verg dit werk en...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
The road to recovery
09:54 (GMT+2), Tue, 18 April 2017
Today I am writing bluntly from the heart about a very personal issue - for me writing is also healing. The past few years I have literally been to hell and back and survived.  I ended up heavy medicated for various 'illnesses', which I now know could have been avoided. No one is completely...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
After a while you learn…
12:21 (GMT+2), Tue, 11 April 2017
After a while you learnThe subtle difference betweenHolding a hand and chaining a soulAnd you learn that love doesn’t mean leaningAnd company doesn’t always mean security. And you begin to learnThat kisses aren’t contractsAnd presents aren’t promisesAnd you begin to...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Hou net dit wat vreugde bring
09:27 (GMT+2), Thu, 23 March 2017
'Minder is meer' is deesdae die gonswoord. Die bekende Marie Kondo is reeds geruime tyd 'n voorstaander om die dinge wat mens om jou opgaar uit te sorteer en te verminder.  'n Nuwe beweging het vanjaar die lig gesien - die '100-Besittings' kultusbeweging steun die idee dat mens slegs 100 items...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Toe maak die Here 'n boer
12:04 (GMT+2), Wed, 08 March 2017
"Die Here het neergekyk op Sy skepping en besef dat Hy iemand sal moet maak wat kan omsien na die aarde. 'n Gewone man, sou nie doen nie. Dit sal 'n man moet wees wat voor die son kan opstaan en met sy hande in die grond kan werk. 'n Man wat nie omgee oor die ure van die dag as die son die sweet...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

The Shack is based on the New York Times best-selling novel with over 22...
Now that Dom and Letty are on their honeymoon and Brian and Mia have...
Oscar winners Morgan Freeman (Million Dollar Baby), Michael Caine (The...
Martin Scorsese's Silence tells the story of two Christian missionaries...
Smurfs: The Lost Village is a 2017 American 3D computer-animated adventure...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
The Pink Loerie festival is back for the 17th year. How do you feel about the festival?
I do not like it
Knysna-Plett Herald 45%
I look forward to it evey year
Knysna-Plett Herald 44%
I've lost interest in the festival
Knysna-Plett Herald 11%
Men
Women
Search
I'm a 31 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 36.
I'm a 36 year old man looking to meet women between the ages of 32 and 55.