Translate to: 

Inspirasie viri Nasie

Ds. Gielie Joubert Baie welkom by my blog! Ek is ds. Gielie Joubert en my passie is mense - en daarom is jy wat hier lees deel van my passie.
Ek hoop jy gaan gereeld aanteken en saamgesels.

Ek weet nie wat jou missie is nie, maar myne is “…om God se teenwoordigheid elke dag te geniet en om te probeer om almal om my se lewens positief aan te raak met Sy deernis – elke persoon is belangrik”

My areas van belangstelling en ondervinding is:

- Gemeentewerk, veral prediking. Ek was 28 jaar leraar van Houtkruis gemeente (sien www.houtkruis.net) tot ek my in 2011 op Hartenbos kom vestig het.

- Ek het sedertdien begin met KOMTUIS CHRISTEN GEMEENTE in Mosselbaai (sien www.dsgielie.net).

- Om mense te help om God se Woord as ‘n krag in hulle lewens te beleef en hulle te sien groei gee my die grootste bevrediging.

- Om betrokke te wees saam met vroulief by die gemeenskap se lief en leed...

- My stokperdjies is die bewaring en genieting van ons natuur en groenerfenis.

- Ek doen ook amateur skryfwerk (ek kan nie goed op my voete dink nie maar waneer ek ‘n pen in my hand het, begin daardie EEN breinsel wat nog lewe op en af spring in die groot leë ruimte!)

Ten spyte van al ons onderlinge verskille is daar een ding wat alle mense in gemeen het en dit is; ons het almal ‘n dringende behoefte aan bemoediging. Ons almal se geloofsvlammetjies brand soms gevaarlik laag. Die lewe is vir almal moeilik; niemand het AL die antwoorde nie en ALMAL laat die bal soms val…

Die mens is ‘n komplekse wese. Hy het nie maar net meer en beter preke nodig nie maar hy moet ook kan lag, speel, droom en nuwe avonture aanpak om die lewe in al sy volheid te ervaar.Ek glo hierdie blog (veral met JOU deelname daaraan!) bied vir ons ‘n geleentheid om nie net self ‘n seen te ontvang nie maar om ook ‘n seen vir ander te wees, ‘n INSPIRASIE viri NASIE!

 
Moenie sonder vrede voortgaan nie
09:54 (GMT+2), Mon, 16 January 2017
Wanneer jou gedagtes, aksies en planne deur God goedgekeur word, sal Hy dit bevestig deur jou 'n innerlike 'wete' te gee (sien 1 Johannes 2:20). Die Bybel sê: 'Verder, laat die vrede wat Christus bewerk het, in julle lewe skeidsregter wees. As lede van een liggaam is julle tot vrede geroep...'...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Hoe om depressie te oorkom (2)
10:48 (GMT+2), Tue, 20 December 2016
Die Bybel sê: 'Elia het baie bang geword en gevlug. Hy het na Berseba, 'n dorp in Juda, gegaan en sy dienaar daar agtergelaat. Hy het die woestyn 'n dagreis ver binnegegaan. Hy het toe onder 'n besembos gaan sit en gebid dat hy liewer moet sterf...' (verse 3-4 NLV).  Wat was Elia se fout...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Hoe om depressie te oorkom (1)
10:29 (GMT+2), Mon, 19 December 2016
Elia, wat vir drie jaar vreesloos was, het bang geword toe Isebel sy lewe bedreig het. Hy het woestyn toe gevlug waar hy depressief geword het en aangekondig het, '...Ek het nou genoeg gehad, Here... Neem nou maar my lewe...' (1 Konings 19:4 NLV).  Elia het 'n kandidaat vir depressie geword...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Die dubbele standaard
14:25 (GMT+2), Wed, 07 December 2016
Die Bybel sê: 'Die pad van die regverdiges is soos die lig met dagbreek. Dit word al helderder totdat die volle dag aanbreek. Die pad van die goddeloses is soos stikdonker.  Hulle weet nie eers waaroor hulle geval het nie' (verse 18-19 NLV). In 1966 het dr Joseph Fletcher 'n boek,...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Hoe om bymekaar te bly
15:39 (GMT+2), Mon, 28 November 2016
Stel jou twee klein roeibootjies op 'n onstuimige meer voor. 'n Man sit in die een, 'n vrou in die ander. Hulle probeer om sy aan sy te roei, maar tog begin hulle verder van mekaar af dryf tot hulle mekaar skaars bo die wind kan hoor. Binnekort bevind die man hom aan een kant van die meer, en die...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Five-year-old Saroo gets lost on a train and is taken thousands of...
Looking for any way to get away from the life and town he was born into,...
A koala named Buster Moon has one final chance to restore his theater to...
When Callum Lynch explores the memories of his ancestor Aguilar and gains...
Wanneer die begroting vir Romeo & Juliet gesny word vir opgraderings...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Water in Knysna is now restricted. Gardens may not be watered and carwash businesses have even been given a deadline to use recycled water. We want our readers to share unique water saving tips with us by emailing elaine@groupeditors.co.za.
I am really trying and inventing new ways of preserving water
Knysna-Plett Herald 88%
I have looked at www.knysna.gov/be-water-wise for tips to save water
Knysna-Plett Herald 0%
I report those breaking water restriction laws to 044 302 6331
Knysna-Plett Herald 12%
Men
Women
Search
I'm a 64 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 62.
I'm a 49 year old man looking to meet women between the ages of 36 and 55.